RAAK BETROKKE

 

Die ideaal is dat elkeen wat ’n aanvoeling of gawe op ’n spesifieke terrein het, betrokke sal raak met die oog daarop om ’n verskil te maak en hulself en hul roeping uit te leef. Deur betrokke te raak gee dit lede ’n geleentheid om te groei in hul verhouding met God, om medegelowiges beter te leer ken en om God se liefde met ander te deel.

Indien jy ’n kundigheid het, of belangstel in een van die genoemde afdelings, kontak die bedienings leier en raak betrokke. Só leef ons ons gawes en talente uit as deel van een groot familie.

TUIN

Omsien en versorging van tuine

MISSIO

Ondersteuning vir sendeling

KAM

Kingdom Advancement Ministries

SOSIAAL

Sosiale geleenthede vir gemeente

JEUG

Jong mense vir Jesus

WELSYN

Maak ‘n verskil saam met ons

SENIORS

Spesiaal vir die senior lidmate