Young Adults

Visie, groei en ondersteuning vir jong volwassenes

‘n Interessante deel van jou lewe, is hierdie tyd van 19jr tot +/- 30jr.

Dis hier waar jy vir die eerste keer besef wat “op jou eie voete staan” beteken.
Ons is ‘n groep wat sporadies bymekaar kom met geleenthede soos – socials, selle, kampe ens.

Ons is ‘n groep jong mense wat saam kopkrap oor hoe belyn ek my planne, besluite en verhoudings vir die res van my lewe.

Ps. Janke du Plessis

Bedienings Leier

Ek wil graag betrokke:

12 + 11 =

Eredienste

Oggenddienste:
08:00 – 09:30 en 10:00 – 11:30
Aanddienste: 18:30 – 20:00

Kontak Ons

Mon – Fri, 8:00 - 13:00
Kantoor : +27(0) 54 331 1170
E-pos: agsupington@gmail.com