DEKOR

Heilige Gees Geinspireerd

Ons bediening gee jou die geleentheid om jou passie uit te leef vir mooi maak, uit niks uit. Kom verheerlik Jesus dmv jou kreatiwiteit uit te leef.

Die dekor idees vorm deel van elke preek reeks om een beeld te skep. Alles wat in die kerk gesien word, of op advertering gedeel word, werk goed saam met die pastore se preke om ‘n spesifieke “look” en “feel” te gee en by te dra tot een storielyn.

Kom raak betrokke deur ons dekor leier te skakel om betrokke te raak, ons wag net vir jou.

Juanita de Bruyn

Bedienings Leier

Ek wil graag betrokke:

15 + 1 =

Eredienste

Oggenddienste:
08:00 – 09:30 en 10:00 – 11:30
Aanddienste: 18:30 – 20:00

Kontak Ons

Mon – Fri, 8:00 - 13:00
Kantoor : +27(0) 54 331 1170
E-pos: agsupington@gmail.com