OPLEIDING

Groei in dissipelskap
Die eerste “g” in VOLGG staan vir groei saam. Hierdie bediening skep verskeie geleenthede waardeur mense kan groei in hulle dissipelskap pad. Dit is deel van ons verantwoordelikheid om mekaar toe te rus vir dienswerk en te groei om soos Jesus te wees (Ef.4:12-16).

Steve Rheeder

Bedienings Leier

Ek wil graag betrokke raak:

4 + 5 =

Eredienste

Oggenddienste:
08:00 – 09:30 en 10:00 – 11:30
Aanddienste: 18:30 – 20:00

Kontak Ons

Mon – Fri, 8:00 - 13:00
Kantoor : +27(0) 54 331 1170
E-pos: agsupington@gmail.com