KOFFIE

Dit ruik nie net lekker nie, dit proe ook lekker!

By diè bediening is ons vol gees, liefde en omgee.

Ons voorsien iets warm in die winter en iets koud in die somer, terwyl ander steeds hul lewensveranderende koffie verkies.
Met hierdie warm platform wat ons skep, gee ons die gemeente die geleentheid om saam te groei, gesels en nuwe lidmate te ontmoet.
Al wat ons vra is jou liefdevolle hande, warm glimlag en omgee hart. Elke groep kry 1 keer per maand ‘n beurt om koffie te bedien wat voorbereiding en opruim na die tyd behels. Die samesyn is meer lag en grappies as harde werk. Oorweeg dit asb. om by ons span aan te sluit. Almal is welkom.

Leonita Ludick

Bedienings Leier

Ek wil graag betrokke:

15 + 9 =

Eredienste

Oggenddienste:
08:00 – 09:30 en 10:00 – 11:30
Aanddienste: 18:30 – 20:00

Kontak Ons

Mon – Fri, 8:00 - 13:00
Kantoor : +27(0) 54 331 1170
E-pos: agsupington@gmail.com