LofKidS - kinderkerk
Laat die kindertjies na My toe komLofKids Bediening bestaan uit n energieke span leiers en tieners.
Lesse word in groepe aangebied in 2020 as volg …
3 – 6 jaar Groei Goggas
7 – 10 jaar Groei, Groei, Groei
11 -14 jaar VIP
Ons passie is kinders en ons stel ons ten doel om die fondasie reg neer te lê vir elke kind.
Ons bedien kinders tussen die ouderdom van 3 tot 14jaar. Modules word aangekoop volgens die kinders se ouderdom sodat hul maksimaal op elkeen se vlak bedien kan word.
Alle aktiwiteite word so kreatief moontlik uitgewerk om te verseker dat u kind nooit verveeld sal wees nie. Dit sluit ons eie erediens(worship) in asook die lesmateriaal.
Lof Kids Groete van Natalie Deyzel & Trudie Rheeder.
Kom KUIER gerus by Driesie, Wysneus en Griet op Sondae om 9:30 vir hul weeklikse poppekas aangebied deur LofKids.
Move 6 Groepbespreking
Ps Janke du Plessis
Groepbespreking Move 5
Ps Pieter de Bruyn
Groepbespreking Move 4
Ps Janke du Plessis

Natalie Deyzel
Leier

Trudie Rheeder
Leier
Ek wil graag betrokke raak:
Eredienste
Oggenddienste:
08:00 – 09:30 en 10:00 – 11:30
Aanddienste: 18:30 – 20:00
Sondag se preek
Kontak Ons
Mon – Fri, 8:00 - 13:00
Kantoor : +27(0) 54 331 1170
E-pos: agsupington@gmail.com