Hospitaal Bediening

Hospitaal Bediening

HOSPITAAL BEDIENING Saam met KAM – Kingdom Advancement Ministry KAM is ’n Evangelisasie en Dissipelskap opleiding om mense voor te berei om deel te word van die weermag van die Here, goed toegerus en in staat om die Goeie Boodskap uit te dra en om dissipels te maak....
Young Adults

Young Adults

Young Adults Visie, groei en ondersteuning vir jong volwassenes ‘n Interessante deel van jou lewe, is hierdie tyd van 19jr tot +/- 30jr. Dis hier waar jy vir die eerste keer besef wat “op jou eie voete staan” beteken. Ons is ‘n groep wat...
GROEIGROEPE

GROEIGROEPE

GROEI GROEPE Groei vind plaas in sirkels Hierdie bediening vind plaas in klein groepies gedurende die week waar ons bymekaar kom om geestelik te groei, vir mekaar se behoeftes te bid en mekaar in liefde dra en ondersteun. Daar is verskillende groepe wat op...
OPLEIDING

OPLEIDING

OPLEIDING Groei in dissipelskap Die eerste “g” in VOLGG staan vir groei saam. Hierdie bediening skep verskeie geleenthede waardeur mense kan groei in hulle dissipelskap pad. Dit is deel van ons verantwoordelikheid om mekaar toe te rus vir dienswerk en te groei om soos...
DEKOR

DEKOR

DEKOR Heilige Gees Geinspireerd Ons bediening gee jou die geleentheid om jou passie uit te leef vir mooi maak, uit niks uit. Kom verheerlik Jesus dmv jou kreatiwiteit uit te leef. Die dekor idees vorm deel van elke preek reeks om een beeld te skep. Alles wat in die...
TUIN

TUIN

TUINE Bewerk die tuin waarin jy jou bevind Deur middel van hierdie bediening wil ons verseker dat ons tuine by die kerk versorg en na omgesien word. Hou net dop hoe die Bediening ook vars en nuut gehou word. Ons groepie is nog klein en nuut en is oop vir ander...