by LofUpington16AGS | Apr 13, 2018 | BEDIENINGS
. . . Cross Connect is ‘n bediening wat gefokus is op tieners (Gr8. tot G.12) wat elke week op Woensdae om 18:15 by AGS Lofoord bymekaarkom.Ons hartklop is vasgevang in ons naam.Cross Connect is interkerklik en ‘n veilige plek waar ‘n tiener kan leer om...
by LofUpington16AGS | Apr 13, 2018 | BEDIENINGS
KOFFIE Dit ruik nie net lekker nie, dit proe ook lekker! By diè bediening is ons vol gees, liefde en omgee. Ons voorsien iets warm in die winter en iets koud in die somer, terwyl ander steeds hul lewensveranderende koffie verkies. Met hierdie warm platform wat ons...
by LofUpington16AGS | Feb 8, 2018 | BEDIENINGS
Intersessie Bediening Die rol van die tussenganger in gebed Ons poog om die roeping van die Intersessie Bediening deur die Heilige Gees met passie uit te voer. Ons voorbeeld is Jesus, soos die Woord sê, Hy wat aan die Regterhand van God staan en gedurigdeur intree by...
by LofUpington16AGS | Feb 8, 2018 | BEDIENINGS
WELSYN Deur moeite, vriendelikheid, omgee, gasvryheid en liefde. Die Welsyn bediening is waar ons betrokke raak by gesinne in nood van ons gemeente. Ons help d.m.v. kospakkies en in uitsonderlike gevalle met koopbewyse. Ons help ook met begrafnisse van gemeentelede en...
by LofUpington16AGS | Feb 8, 2018 | BEDIENINGS
SENIORS Spesiaal vir die senior lidmate Deur middel van hierdie bediening wil ons verseker dat ons lidmate tussen 60 en 100jaar geestelik, sosiaal en fisies versorg word. Ons hou n spesiale funksie 1x per kwartaal waar ons interaksie, ontspanning, bederf en hul...