PREKE

AGS Lofoord preek die woord van God vir almal. Lede en besoekers is welkom om vorige preke met powerpoint te hersien.
Ons bid dat die Heilige Gees deur middel van hierdie hulpmiddel kragtig in harte bedien. 1 Peter 4: 11

Ons stoor slegs die huidige jaar se preke op ons webtuiste. Vorige jare se preke beskikbaar by kerkkantoor.

Maak kontak: Behoort

Maak kontak: Behoort

Daar was ongelukkig 'n tegniese klank fout op die livestream, in die begin maar die klank kom wel aan. Luister gerus die Mp3.