AGS Lofoord Upington
  • WELKOM
  • Gebedsketting
  • PREKE
  • DANKOFFER
  • KERNDOEL
  • BEDIENINGE
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • INFO
Select Page

Luister

Ps Pieter de Bruyn
https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2022/11/13-Nov_Past-Pieter_Luister.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

Beste Lofoord-familie! Elkeen wat by die dienste Beste Lofoord-familie! 
Elkeen wat by die dienste was, sal getuig van die gewig van God se heerlikheid! Ons het 'n gelooflike tyd gehad in die teenwoordigheid van die Here. Hy het belowe dat daar waar Hy is, ons vryheid sal beleef. En die vryheid wat Hy bring is so tasbaar. Ons het ook die voorreg gehad om kindertjies aan die Here te wy in hierdie wonderlike atmosfeer. 
Ons vra jou om deel te wees van hierdie kosbare tyd! Moet nie uitmis op dit waarmee die Here besig is nie.

Ons het Sondag 'n merkwaardige dienaar van God, ta Ons het Sondag 'n merkwaardige dienaar van God, tannie Stina, vereer - 'n vrou wat ons gemeente en sy komitees getrou gedien het sedert 1965. Haar dekades van toewyding, leierskap en stille getrouheid is 'n inspirasie vir ons almal.
Dit is weer 'n nuwe skooljaar. En hierdie dae word Dit is weer 'n nuwe skooljaar. En hierdie dae word gekenmerk deur seisoene. Of dit matrieks is wat klaargemaak het en resultate ontvang het, nuwe matrieks en graad-aggies of graad-eentjies en selfs leerders wat laerskool klaarmaak. Ons wil vandag sterkte toe wens aan elke kind wat vandag terug is skool toe, maar ook vir die matrieks van 2025 vir die pad wat vir hulle voorlê. Ons is baie trots op elkeen se uitslae en prestasies. 

Weet beslis dat ons as Lofoord-familie vir julle bid vir hierdie jaar wat voorlê.
Lofoord-familie! Dit is en bly 'n voorreg om kinde Lofoord-familie!
Dit is en bly 'n voorreg om kindertjies aan die Here toe te wy. Hierdie Desember wat verby is, het ons 'n paar kindertjies aan die Here opgedra. Hier is 'n paar foto's van hierdie spesiale geleenthede. 

"Toe Jesus dit sien, sê Hy dadelik vir sy dissipels: 'Wag! Moenie die kindertjies wegjaag nie. Laat hulle na My toe kom. God se nuwe wêreld is juis vir almal soos hulle bedoel. By Hom is daar plek vir almal wat soos klein kindertjies afhanklik is van hulle hemelse Vader se sorg.'” 
-Matteus 19:14
AANSKOU DIE LAM ... Ons het die naweek ook die voo AANSKOU DIE LAM ...
Ons het die naweek ook die voorreg gehad om die boodskap van hoop, liefde, herstel en nuwe lewe te deel tydens ons Kersproduksie. Dankie vir elkeen wat deel was van hierdie onvergeetlike oomblik.

God se intense belangstelling in ons as mens, bly God se intense belangstelling in ons as mens, bly een van die grootste voorregte en tekens van genade. Sondagoggend was ons Lofoord-familie weer deel daarvan toe ons 11 pragtige babas aan die Here kon toewy, 'n gesalfde jong dame, Denize, kon seën vir haar uitreik missie en 'n getroue ouderling, Harry Lensing, kon eer vir 30 jaar se diens aan ons gemeenteraad. 'n Volsirkel-oomblik in die voorreg van lewe.
Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online