AGS Lofoord Upington
  • Home
  • 40 Dae Signup
  • Preke
  • Dankoffer
  • Misso-Offer
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • DIE SPAN
  • Info
Select Page
DIE TIEN BRAAIBROODJIES

DIE TIEN BRAAIBROODJIES

by LofUpington16AGS | Jan 29, 2026 | Uncategorized

DIE TIEN BRAAIBROODJIES Ps. Christopher Grobler Mp3 Audio...
Genesing

Genesing

by LofUpington16AGS | Apr 14, 2025 | Uncategorized

Genesing Ps. Pieter de Bruyn Mp3 Audio...
DIE REGTE GROND

DIE REGTE GROND

by LofUpington16AGS | Feb 11, 2025 | Uncategorized

DIE REGTE GROND Ps. Pieter de Bruyn Mp3 Audio...
Geplant In Hom

Geplant In Hom

by LofUpington16AGS | Nov 18, 2024 | Uncategorized

Geplant In Hom Ps. Pieter de Bruyn Mp3 Audio...
BUILD YOUR CHURCH

BUILD YOUR CHURCH

by LofUpington16AGS | Nov 11, 2024 | Uncategorized

BUILD YOUR CHURCH Ps. Pieter de Bruyn Mp3 Audio...
God se wil deel 2

God se wil deel 2

by LofUpington16AGS | Sep 17, 2024 | Uncategorized

God se wil deel 2 Ps. Janke du Plessis Mp3 Audio...
« Older Entries

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

☕🎨 'n Oggend van samesyn, kreatiwiteit en mooi her ☕🎨 'n Oggend van samesyn, kreatiwiteit en mooi herinneringe!

Ons seniors het onlangs saam om die ontbyttafel gekuier, lekker gelag en hul kreatiwiteit uitgeleef deur hul eie bordjies te verf.

Dit is juis in hierdie eenvoudige oomblikke van saamwees waar iets besonders gebeur – waar vriendskappe verdiep, stories gedeel word en nuwe herinneringe gemaak word.

Ons is dankbaar vir elkeen van ons seniors en die besondere plek wat hulle in ons gemeentefamilie het. ❤️

Want saam groei, saam lag en saam leef maak die lewe soveel mooier!

#AGSLofoord #Gemeenskap #Seniors #SaamIsBeter

"Dankie" is 'n klein woord. Maar, dit word sigbaar "Dankie" is 'n klein woord. Maar, dit word sigbaar in hoe ons dien, ander hanteer en uiteindelik lief het. Dit is vandag #thankfulthursday en ons wil graag hierdie manne en vroue kom eer vandag vir hulle dienswerk as "frontliners". Ons as gemeente waardeer julle, bid vir julle en sien julle raak. 

Al ons liefde
Lofoord-familie
"Dankie" is 'n klein woord. Maar, dit word sigbaar "Dankie" is 'n klein woord. Maar, dit word sigbaar in hoe ons dien, ander hanteer en uiteindelik lief het. Dit is vandag #thankfulthursday en ons wil graag hierdie manne en vroue kom eer vir hulle dienswerk as "frontliners". Ons as gemeente waardeer julle, bid vir julle en sien julle raak. 

Al ons liefde
Lofoord-familie
Ons het as gemeente so rukkie terug vir ons matrie Ons het as gemeente so rukkie terug vir ons matries gebid, hulle  geseën en amptelik afskeid geneem voordat hulle hierdie belangrike hoofstuk afsluit en nuwe hoofstuk aanpak. Ons bid hulle God se vrede, wysheid en krag toe vir die eindeksamen en vertrou dat Hy hulle sal lei in die nuwe seisoen wat voorlê. Baie sterkte, matrieks! Julle is in ons gebede.
Ons kyk terug na 'n ongelooflike manne-aand. Waarh Ons kyk terug na 'n ongelooflike manne-aand. Waarheid was gedeel, manne se roeping opgeroep na 'n hoër standaard en die manne was herinner aan Wie ons ons manlikheid meet - Jesus. Dankie vir 'n goeie geleentheid en elke man at ingekoop het.

Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online