AGS Lofoord Upington
  • Home
  • 40 Dae Signup
  • Preke
  • Dankoffer
  • Misso-Offer
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • DIE SPAN
  • Info
Select Page

God se wil deel 2

Ps. Janke du Plessis

Mp3 Audio

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2024/09/Ps-Janke-Du-Plessis-GOD-SE-WIL-DEEL-2-15-Sept-.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

Ons het as gemeente so rukkie terug vir ons matrie Ons het as gemeente so rukkie terug vir ons matries gebid, hulle  geseën en amptelik afskeid geneem voordat hulle hierdie belangrike hoofstuk afsluit en nuwe hoofstuk aanpak. Ons bid hulle God se vrede, wysheid en krag toe vir die eindeksamen en vertrou dat Hy hulle sal lei in die nuwe seisoen wat voorlê. Baie sterkte, matrieks! Julle is in ons gebede.
Ons kyk terug na 'n ongelooflike manne-aand. Waarh Ons kyk terug na 'n ongelooflike manne-aand. Waarheid was gedeel, manne se roeping opgeroep na 'n hoër standaard en die manne was herinner aan Wie ons ons manlikheid meet - Jesus. Dankie vir 'n goeie geleentheid en elke man at ingekoop het.

Bucks! Baie geluk met jou verjaardag. Dankie vir j Bucks! Baie geluk met jou verjaardag.
Dankie vir jou harde werk, veral agter die skerms waar niemand sien nie. Jou diensbaarheid, vriendelikheid en groot glimlag helder ons dae sommer vinnig op. Tot "ahhhh next time" lekker verjaar!
🌸'n Dag vir elke vrou!🌸 Wat ’n besonderse tyd van 🌸'n Dag vir elke vrou!🌸

Wat ’n besonderse tyd van saamkuier, leer en sommer net lekker pret hê! 💕

Ons vrouewerkswinkel was ’n geleentheid om op ’n praktiese en lekker manier te fokus op innerlike gesondheid, velsorg en grimering. Van waardevolle insigte en nuwe kennis tot lekker gesels, lag en saam leer — daar was iets vir elkeen.

Dit was ’n dag om te onthou: om nie net aan die buitekant mooi te voel nie, maar ook om aandag te gee aan dit wat binne-in ons aangaan. 🌷

Baie dankie aan elke vrou wat deel was van hierdie spesiale dag, en aan almal wat gehelp het om dit moontlik te maak. Ons is dankbaar vir die mooi oomblikke, die nuwe dinge wat ons geleer het en die wonderlike gemeenskap wat ons kon beleef. ❤️

’n Dag vol vrouwees, vriendskap, leer en baie pret! ✨

Alastair! Baie geluk met jou verjaardag. Dit is vi Alastair! Baie geluk met jou verjaardag. Dit is vir ons ń groot eer om te sien hoe jy groei, die Here jou gebruik en die verskil wat jy in ons gemeente maak. Ons is trots op jou! Lekker verjaar
Die vroue in die kantoor … meer as sekretaresses. Die vroue in die kantoor … meer as sekretaresses. Julle help die hartklop van hierdie gemeente dra. Ons waardeer julle opreg. Dankie vir al die harde werk agter die skerms, wat ons so maklik miskyk. 

Gelukkige sekretaresse dag!
🌊 ’N OPENBARE JA | DIE GROOT OPDRAG Daar is iets 🌊 ’N OPENBARE JA | DIE GROOT OPDRAG

Daar is iets besonders aan ’n doop.

Dit is ’n openbare getuienis van ’n lewe wat vir Jesus gekies het — ’n verklaring: "Ek behoort aan Hom.”

Maar die doop is ook deel van ’n groter verhaal.

In die Groot Opdrag sê Jesus: “Gaan dan na al die nasies toe, maak die mense my dissipels en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees.” — Matteus 28:19

Hierdie naweek het ons die voorreg gehad om te sien hoe mense hierdie stap van gehoorsaamheid neem. Mense wat sê: Jesus het my vrygemaak, en ek kies om Hom te volg.

En dit is waar "Vryheid om te volg" en "Gaan vertel" bymekaar kom.

Ons word nie net geroep om self vir Jesus te volg nie. Ons word geroep om ander te help om Hom ook te volg.

Ons gaan. Ons vertel. Ons maak dissipels. Ons doop. En ons leer mense om Jesus te volg.

Wat ’n voorreg om deel te wees van wat God besig is om te doen. 🤍

#VryheidOmTeVolg #GaanVertel #GrootOpdrag #Doop #Dissipelskap #MissioNaweek
Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online