AGS Lofoord Upington
  • WELKOM
  • PREKE
  • DANKOFFER
  • KERNDOEL
  • BEDIENINGE
  • Kontak Ons
  • INFO
Select Page

Wat is ware spiritualiteit?

Ps Pieter de Bruyn

Mp3 Audio

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2023/08/06-Aug-2023_Ps-Pieter-de-Bruyn_-1.-Wat-is-ware-Spiritualiteit.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

Dit is weer 'n nuwe skooljaar. En hierdie dae word Dit is weer 'n nuwe skooljaar. En hierdie dae word gekenmerk deur seisoene. Of dit matrieks is wat klaargemaak het en resultate ontvang het, nuwe matrieks en graad-aggies of graad-eentjies en selfs leerders wat laerskool klaarmaak. Ons wil vandag sterkte toe wens aan elke kind wat vandag terug is skool toe, maar ook vir die matrieks van 2025 vir die pad wat vir hulle voorlê. Ons is baie trots op elkeen se uitslae en prestasies. 

Weet beslis dat ons as Lofoord-familie vir julle bid vir hierdie jaar wat voorlê.
Lofoord-familie! Dit is en bly 'n voorreg om kinde Lofoord-familie!
Dit is en bly 'n voorreg om kindertjies aan die Here toe te wy. Hierdie Desember wat verby is, het ons 'n paar kindertjies aan die Here opgedra. Hier is 'n paar foto's van hierdie spesiale geleenthede. 

"Toe Jesus dit sien, sê Hy dadelik vir sy dissipels: 'Wag! Moenie die kindertjies wegjaag nie. Laat hulle na My toe kom. God se nuwe wêreld is juis vir almal soos hulle bedoel. By Hom is daar plek vir almal wat soos klein kindertjies afhanklik is van hulle hemelse Vader se sorg.'” 
-Matteus 19:14
AANSKOU DIE LAM ... Ons het die naweek ook die voo AANSKOU DIE LAM ...
Ons het die naweek ook die voorreg gehad om die boodskap van hoop, liefde, herstel en nuwe lewe te deel tydens ons Kersproduksie. Dankie vir elkeen wat deel was van hierdie onvergeetlike oomblik.

God se intense belangstelling in ons as mens, bly God se intense belangstelling in ons as mens, bly een van die grootste voorregte en tekens van genade. Sondagoggend was ons Lofoord-familie weer deel daarvan toe ons 11 pragtige babas aan die Here kon toewy, 'n gesalfde jong dame, Denize, kon seën vir haar uitreik missie en 'n getroue ouderling, Harry Lensing, kon eer vir 30 jaar se diens aan ons gemeenteraad. 'n Volsirkel-oomblik in die voorreg van lewe.

Ons het die naweek wat verby is, ons jaarlikse Dan Ons het die naweek wat verby is, ons jaarlikse Dankofferdiens gehad. Dit is 'n geleentheid waar ons intensioneel vir die Here dankie sê vir die jaar en waar ons ook bekend maak teenoor Hom, waarvoor ons vertrou. Indien jy nog nie jou koevertjies gekry het nie (dankoffer of waarvoor jy die Here vertrou) kry dit asseblief Sondag by die i-desk.
Volunteersete 2025 Ons is baie dankbaar vir elke Volunteersete 2025

Ons is baie dankbaar vir elke persoon deel van die Lofoord-familie wat die verantwoordelikheid van bediening deel.
Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online