AGS Lofoord Upington
  • WELKOM
  • Gebedsketting
  • PREKE
  • DANKOFFER
  • KERNDOEL
  • BEDIENINGE
  • INFO & KONTAK
Select Page

Waar My Hart Lê

Ps Janke du Plessis

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2023/05/07-Mei_Ps-Janke_Waar-My-Hart-le.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00 & 10:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

#ThrowbackThursday Jesus het gesê dat dit vir o #ThrowbackThursday 

Jesus het gesê dat dit vir ons voordelig sal wees as Hy teruggaan na Sy Vader toe en vir ons die Heilige Gees stuur. Die Heilige Gees het gekom en die kerk bekragtig vir haar dienswerk. En op hemelvaart was ons herinner rakende die gedagte van die belofte van die Heilige Gees wat sal kom, die belofte van bekragtiging en hoe die Here ons wil gebruik. Dankie vir elkeen wat die diens bygewoon het en deel was van die geleentheid.
Ons seniors het onlangs 'n baie heerlike geleenthe Ons seniors het onlangs 'n baie heerlike geleentheid geniet en saam gekuier. Dit is altyd vir ons 'n hoogtepunt om te sien hoe die hele familie deel van ons storie is. Hier is 'n paar foto's van die geleentheid.
"Dit was goed vir my om in die huis van die Here t "Dit was goed vir my om in die huis van die Here te wees!"

Wat 'n gelooflike naweek het ons gehad. Hier is 'n paar oomblikke wat van ons "Praise and Worship" aand vasgevang is. As jy nog nie deel is nie, wil jy deel wees!
Ons was so bevoorreg om soveel gesinne en mammas b Ons was so bevoorreg om soveel gesinne en mammas by ons te gehad het hierdie naweek. Hier is 'n paar terugflitse van ons dienste om 08:00 en 10:00.

Ons is so opgewonde met dit waarmee die Here tans Ons is so opgewonde met dit waarmee die Here tans besig is en baie dankbaar vir die genade wat ons beleef. Dit is so mooi om te sien hoe mense die Here in oorgawe aanbid! Hier is 'n terugblik op Sondag se Opstandingsdiens. 

Moet nie hierdie naweek wat kom ons diens om 10:00 misloop nie.
Instagram post 17979988970820191 Instagram post 17979988970820191
Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online