AGS Lofoord Upington
  • Home
  • Preke
  • Dankoffer
  • Misso-Offer
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • DIE SPAN
  • Info
Select Page

SOUT – Teveel

Ps Janke du Plessis

Mp3 Audio

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2024/02/11-Feb_Ps-Janke-du-Plessis_Sout_2.Teveel.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

Wat ’n besondere naweek saam as gemeente! 🙏 Ons h Wat ’n besondere naweek saam as gemeente! 🙏

Ons het met dankbare harte ons dankofferdiens gevier en nuwe lidmate verwelkom. Dit was ook ’n wonderlike tyd in die Here se teenwoordigheid, met aanbidding wat ons harte saam laat fokus het.

Dis besonders om families saam te sien aanbid en geloof met mekaar te deel. Dankie aan elkeen wat deel was van hierdie naweek — ons is dankbaar dat ons saam kon wees. 💛

Ons beïnvloed mense in liefde om Jesus te VOLGG

Ons het Sondagoggend ’n heerlike Kersete saam met Ons het Sondagoggend ’n heerlike Kersete saam met ons Seniors geniet! 🎄❤️

Dit was ’n spesiale tyd van lekker kuier, saam eet en die vreugde van die feestyd deel. Dankie aan almal wat gehelp het om dit so ’n mooi geleentheid te maak — ons waardeer julle! ✨

ONS BEÏNVLOED MENSE IN LIEFDE OM JESUS TE VOLGG

Verlede naweek het ons saamgekom vir ’n finansiële Verlede naweek het ons saamgekom vir ’n finansiële seminaar by die kerk. Dit was lekker om saam te leer, vrae te vra en praktiese idees te deel oor hoe ons ons geld wys kan bestuur.

Baie dankie aan ons spreker en aan almal wat daar was. Ons is dankbaar vir die tyd saam en vir alles wat ons kon saamneem. 📸
☕🎨 'n Oggend van samesyn, kreatiwiteit en mooi her ☕🎨 'n Oggend van samesyn, kreatiwiteit en mooi herinneringe!

Ons seniors het onlangs saam om die ontbyttafel gekuier, lekker gelag en hul kreatiwiteit uitgeleef deur hul eie bordjies te verf.

Dit is juis in hierdie eenvoudige oomblikke van saamwees waar iets besonders gebeur – waar vriendskappe verdiep, stories gedeel word en nuwe herinneringe gemaak word.

Ons is dankbaar vir elkeen van ons seniors en die besondere plek wat hulle in ons gemeentefamilie het. ❤️

Want saam groei, saam lag en saam leef maak die lewe soveel mooier!

#AGSLofoord #Gemeenskap #Seniors #SaamIsBeter
Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online