AGS Lofoord Upington
  • WELKOM
  • PREKE
  • DANKOFFER
  • KERNDOEL
  • BEDIENINGE
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • INFO
Select Page

‘n Desperate Hoop

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2022/07/17-Jul_Past-Janke_Desperate-hoop.mp3

 

 

 

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

Lofoord-familie! Ons het 'n gelooflike tyd gehad s Lofoord-familie!
Ons het 'n gelooflike tyd gehad saam met Ps Stephen Claassens tydens Pinkster.
Hier is 'n paar foto's. As jy nie hier was nie, het jy beslis uitgemis. Michael Lindt het ook 'n draai kom maak.
Lofoord-familie! Ons het 'n gelooflike tyd gehad s Lofoord-familie!
Ons het 'n gelooflike tyd gehad saam met Ps Stephen Claassens tydens Pinkster.
Hier is 'n paar foto's. As jy nie hier was nie, het jy beslis uitgemis.
Lofoord-familie! Ons het 'n gelooflike tyd gehad s Lofoord-familie!
Ons het 'n gelooflike tyd gehad saam met Ps Stephen Claassens tydens Pinkster.
Hier is 'n paar foto's. As jy nie hier was nie, het jy beslis uitgemis.
Lofoord-familie! Dit is weer naweek en ons is gelo Lofoord-familie!
Dit is weer naweek en ons is gelooflik opgewonde daaroor. 

Sondagoggend (08:00 en 10:00 [live]) gesels ons oor die gedagte van hoe vryheid anders lyk in jou geloof. Ons gaan die volgende paar weke deur 1 Petrus reis en sien hoe vryheid anders lyk in sekere areas van die lewe. Dit beloof om baie verrykend te wees. 

Sondagaand om 18:00 begin ons met die reeks "The benefit of doubt". Dit gaan beslis iets wees om by te woon. Indien jy graag 'n boek sou wou hê, onthou dat kostes R60 beloop. Die boek is nie nodig om die dienste by te woon nie, maar mag bydraend wees vir jou groei. 

Indien jy nie Sondagoggend se diens kan bywoon nie, is jy welkom om hierdie skakel te volg: https://www.youtube.com/live/Nywym44YFlc?si=JURSQVFK0G57EwGS
Ons beleef tans 'n gelooflike tyd met Pinkster. O Ons beleef tans 'n gelooflike tyd met Pinkster. 
Ons nooi jou graag na vanaand en môre aand se dienste om 18:30. 

Hier is 'n paar foto's van gister se dienste.
UP4Upington! Wat 'n onvergeetlike oomblik was dit UP4Upington!
Wat 'n onvergeetlike oomblik was dit nie gewees nie? Die 17e Mei het 'n paar gemeentes in die dorp hande gevat en saam gebid vir ons dorp, land en die wêreld. Die atmosfeer was elektries en gevul met 'n verwagting teenoor die Here nadat ons onsself verootmoedig het voor die Here. Hier is so paar foto's wat die aand vasgevang het. 

Dankie vir elkeen wat die aand bygewoon en ondersteun het. Ook 'n GROOT dankie aan die verskillende gemeentes wat teenwoordig was.
Lofoord-familie! Dit bly ook altyd 'n groot eer en Lofoord-familie!
Dit bly ook altyd 'n groot eer en voorreg om kindertjies aan die Here te wy. 
Baie geluk aan die ouers en ons bid die seën en guns van die Here op sy lewe neer.
Loofoord-Nuus! Ons het hierdie naweek, wat verby i Loofoord-Nuus!
Ons het hierdie naweek, wat verby is, die gelooflike voorreg gehad om Ps Simeon de Bruyn te orden as 'n pastoor van die AGS van SA. Ons bid dat die Here sy roeping en bediening sal seën. Ons as familie is trots op jou!
Lofoord- familie en wyer Upington! Die naweek het Lofoord- familie en wyer Upington!
Die naweek het aangebreek vir UP4Upington.

Ons is so opgewonde oor hierdie naweek. Sien jou Sondagaand om 18:00 by AGS Lofoord Upington. Dit gaan 'n tyd wees van aanbidding, verootmoediging en gebed. Dit gaan baie spesiaal wees. Wees deel. Bring mense saam.
Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online