AGS Lofoord Upington
  • WELKOM
  • PREKE
  • DANKOFFER
  • KERNDOEL
  • BEDIENINGE
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • INFO
Select Page

DIE LIG

Ps Pieter de Bruyn

Mp3 Audio

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2024/02/25-Feb_Ps-Pieter-de-Bruyn_Lig_1.Die-Lig.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

Loofoord-Nuus! Ons het hierdie naweek, wat verby i Loofoord-Nuus!
Ons het hierdie naweek, wat verby is, die gelooflike voorreg gehad om Ps Simeon de Bruyn te orden as 'n pastoor van die AGS van SA. Ons bid dat die Here sy roeping en bediening sal seën. Ons as familie is trots op jou!
Lofoord- familie en wyer Upington! Die naweek het Lofoord- familie en wyer Upington!
Die naweek het aangebreek vir UP4Upington.

Ons is so opgewonde oor hierdie naweek. Sien jou Sondagaand om 18:00 by AGS Lofoord Upington. Dit gaan 'n tyd wees van aanbidding, verootmoediging en gebed. Dit gaan baie spesiaal wees. Wees deel. Bring mense saam.
Sondag was ’n besonderse dag in ons gemeente. Terw Sondag was ’n besonderse dag in ons gemeente. Terwyl ons die onvoorwaardelike liefde van moeders vier, het ons ook die voorreg gehad om kosbare babatjies aan die Here toe te wy.

Om ’n kind vir die Here te gee, is die grootste geskenk wat ’n ouer kan gee. Ons bid dat hierdie kleintjies sal grootword in die lig van Sy liefde, en dat elke ma vandag herinner sal word aan die deurslaggewende rol wat sy speel in God se koninkryk.

"Kyk, kinders is 'n erfdeel van die Here..." – Psalms 127:3

Baie geluk aan elke ouerpaar en ’n geseënde Moedersdag aan al ons vroue! 🕊️✨

Hier is nog so paar foto's van ons gemeente kuier! Hier is nog so paar foto's van ons gemeente kuier! 
Dit is altyd lekker wanneer ons saam kan kuier. As jy nie hier was nie, wil jy beslis die volgende een saam kom kuier.
Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online