AGS Lofoord Upington
  • Home
  • 40 Dae Signup
  • Preke
  • Dankoffer
  • Misso-Offer
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • DIE SPAN
  • Info
Select Page

DIE EINDE VAN MY NR6

Ps Janke du Plessis

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2023/04/09-April_Ps-Janke-du-Plessis_Einde-van-My_5.-Swak-om-te-wen.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

Lofoord-familie! Ons het die naweek wat verby is, Lofoord-familie!
Ons het die naweek wat verby is, ons gemeente kuier gehad en wat 'n gesellige tyd was dit nie!? Daar is iets daaraan wanneer 'n gemeenskap van gelowiges bymekaar kom en lewe saam doen. En dit is ook een van die uitnodigings van ons reeks - groei saam. Ons nooi jou om deel te wees van hierdie 40 dae.
Lofoord-familie! Sjoe... wat 'n spesiale Sondag! Lofoord-familie! Sjoe... wat 'n spesiale Sondag!

Hierdie naweek het ons amptelik ons 40-dae reis, Vryheid om te volgg, begin, en ons harte is vol dankbaarheid vir alles wat God reeds besig is om te doen.

Ons het saam ontdek dat ware vryheid nie begin wanneer alles in ons lewe reg verloop nie. Dit begin by Jesus. Hy maak ons nie net vry van sonde nie, maar vry om Hom elke dag te volg.

Sondagaand het ons die dag afgesluit met 'n Worship Night waar ons net weer kon stil word in God se teenwoordigheid en Hom aanbid. Dit was ook 'n groot voorreg om vir die eerste keer ons nuwe lied, "Vryheid om te volgg," saam as gemeente te sing. Dit was vir ons 'n besonderse oomblik.

Dankie aan elkeen wat saam met ons hierdie reis aanpak. Ons glo regtig dat God elkeen van ons in die volgende 40 dae gaan uitdaag, bemoedig en nader aan Hom gaan trek.

As jy nog nie deel van die reis is nie – dis nie te laat nie. Kom stap saam. Registreer via die skakel: https://agslofoordupington.co.za/sign-ups/

Baie geluk met jou verjaardag Juanita! Jy is 'n fe Baie geluk met jou verjaardag Juanita!
Jy is 'n fees van 'n mens en jou sprankelheid weerkaats Jesus se liefde vir mense. Mag dit vir jou 'n besondere lewensjaar wees wat voorlê. Ons waardeer jou en jou hart vir die Koninkryk.
Daar is iets besonders daaraan wanneer 'n gemeente Daar is iets besonders daaraan wanneer 'n gemeente saamstaan – om te aanbid, saam te leer en saam mylpale te vier.

Hierdie Sondag was ons bevoorreg om kinders aan die Here toe te wy. Mag elkeen van hulle grootword om God se liefde elke dag te beleef.

Geniet 'n paar foto's van die oggend. 📸
#TBT na ons naweek saam Pickard en Eckard Henn. Me #TBT na ons naweek saam Pickard en Eckard Henn. Mense se lewens is aangeraak, mense het gesond geword en in gehoorsaamheid ook deur die doopwaters gegaan. Baie geluk aan elkeen wat gedoop is.
Daar is iets aan die broei by ons gemeente! Hou hi Daar is iets aan die broei by ons gemeente!
Hou hierdie spasie dop, en as jy nie wil uitmis nie, registreer vandag nog via hierdie skakel: https://agslofoordupington.co.za/sign-ups/
Hierdie Vadersdag vier ons die manne wat kies om J Hierdie Vadersdag vier ons die manne wat kies om Jesus te volg en ander saam op die pad te neem.

Dankie vir julle voorbeeld, julle gebede, julle diensbaarheid en die liefde waarmee julle julle gesinne en gemeenskap dien.

Ons is dankbaar vir elke pa, oupa en geestelike vader wat deel is van ons geloofsfamilie. 🤍

 #VryheidOmTeVolgg

Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online