BESPREEK VIR ‘N DIENS
Gedurende hierdie “lockdown” tydperk word daar drie diens geleenthede aangebied met ‘n beperking van 50 persone per diens. Bespreek dus asb jou plek by die toepaslike dienste onderaan. Sien jou Sondag!
Kan ons vra dat kansellasies gedoen word op onderstande Eventbrite skakels voor Vrydag 10vm, en daarna persoonlik by Pastoor Pieter om ander op die waglys te akkomodeer.
EK IS VRY
Ps. Pieter de Bruyn
EK IS ‘N NUWE MENS
Ps. Joshua Pieterse
EK SKAAM MY NIE
Ps. Pieter de Bruyn
EK IS DIE BOODSKAPPER
Ps. Joshua Pieterse
AFGESONDER RUS EN GEHOORSAAMHEID
Ps. Joshua Pieterse
STILTE IN DIE HOF
Ps. Joshua Pieterse





