BESPREEK VIR ‘N DIENS
Gedurende hierdie “lockdown” tydperk word daar drie diens geleenthede aangebied met ‘n beperking van 50 persone per diens. Bespreek dus asb jou plek by die toepaslike dienste onderaan. Sien jou Sondag!
Kan ons vra dat kansellasies gedoen word op onderstande Eventbrite skakels voor Vrydag 10vm, en daarna persoonlik by Pastoor Pieter om ander op die waglys te akkomodeer.
VRYHEID WAT GEUR VERSPREI
Ps. Pieter de Bruyn
DIE SLUIER IS WEG
Ps. Joshua Pieterse
VRY OM TE VOLG
Ps. Pieter de Bruyn
OM ‘N HUIS VAN GEBED TE WEES
Ps. Joshua Pieterse
UITNODIGINGS JY SAL NOOIT WEET NIE
Ps. Pieter de Bruyn
UITNODIGINGS VAN VERGENOEGDHEID
Simeon de Bruyn





