AGS Lofoord Upington
  • Home
  • 40 Dae/Gebedsketting
  • Preke
  • Dankoffer
  • Misso-Offer
  • Kalender
  • Kontak Ons
  • Info
Select Page

2 Bome- Soorte Wysheid

Ps. Pieter de Bruyn

Mp3 Audio

https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2025/03/23-03-Ps-Pieter-Du-Bruyn-2-Bome-WhatsApp.mp3

Eredienste:
Oggenddienste: 08:00
Vakansiedienste:
25 Desember 08:00
31 Desember 19:00
Geen aanddiens

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Thurs:
8:00 till 13:00

Friday:

8:00 till 12:30

ags_lofoord_upington

https://linktr.ee/ags_lofoord_upington

#TBT na ons naweek saam Pickard en Eckard Henn. Me #TBT na ons naweek saam Pickard en Eckard Henn. Mense se lewens is aangeraak, mense het gesond geword en in gehoorsaamheid ook deur die doopwaters gegaan. Baie geluk aan elkeen wat gedoop is.
Daar is iets aan die broei by ons gemeente! Hou hi Daar is iets aan die broei by ons gemeente!
Hou hierdie spasie dop, en as jy nie wil uitmis nie, registreer vandag nog via hierdie skakel: https://agslofoordupington.co.za/sign-ups/
Hierdie Vadersdag vier ons die manne wat kies om J Hierdie Vadersdag vier ons die manne wat kies om Jesus te volg en ander saam op die pad te neem.

Dankie vir julle voorbeeld, julle gebede, julle diensbaarheid en die liefde waarmee julle julle gesinne en gemeenskap dien.

Ons is dankbaar vir elke pa, oupa en geestelike vader wat deel is van ons geloofsfamilie. 🤍

 #VryheidOmTeVolgg

Ons harte is vol dankbaarheid nadat ons onlangs di Ons harte is vol dankbaarheid nadat ons onlangs die voorreg gehad het om nuwe lidmate aan ons geloofsfamilie te kon voorstel.

Dit bly vir ons 'n herinnering dat God steeds besig is om mense bymekaar te bring en by Sy kerk te voeg. Wat 'n voorreg om saam die pad van geloof te stap.

Welkom aan elke nuwe lidmaat. Ons is bly julle is deel van die familie. 🤍 

#VryheidOmTeVolgg
Michael Lindt het die naweek by ons gekuier. Dit w Michael Lindt het die naweek by ons gekuier. Dit was so 'n goeie tyd gewees in die teenwoordigheid van die Here. Dit is vir ons so spesiaal om week na week te beleef hoe die Here in Sy gewig opdaag in ons dienste.
Lofoord-familie! Ons het 'n gelooflike tyd gehad s Lofoord-familie!
Ons het 'n gelooflike tyd gehad saam met Ps Stephen Claassens tydens Pinkster.
Hier is 'n paar foto's. As jy nie hier was nie, het jy beslis uitgemis. Michael Lindt het ook 'n draai kom maak.
Lofoord-familie! Ons het 'n gelooflike tyd gehad s Lofoord-familie!
Ons het 'n gelooflike tyd gehad saam met Ps Stephen Claassens tydens Pinkster.
Hier is 'n paar foto's. As jy nie hier was nie, het jy beslis uitgemis.

Follow on Instagram
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online