Lof Kidz - kinderkerk

Laat die kindertjies na My toe kom

Lof kids Bediening bestaan uit n energieke span onderwysers en tieners.

Lesse word in groepe aangebied as volg …

1-3 jaar Peuters
4-5 jaar Deurwagtertjies
6-8 jaar K4C (kids for Chris)
9-11 jaar Rock warriors
12 -13 jaar VIP

Ons passie is kinders en ons stel ons ten doel om die fondasie reg neer te lê vir elke kind.

Ons bedien kinders tussen die ouderdom van 1 tot 13jaar. Daar word weekliks oor elke komende Sondag gekommunikeer, maar ons vergader net 1 keer ‘n kwartaal.

Modules word aangekoop volgens die kinders se ouderdom sodat hul maksimaal op elkeen se vlak bedien kan word.

Alle aktiwiteite word so kreatief moontlik uitgewerk om te verseker dat u kind nooit verveeld sal wees nie. Dit sluit ons eie erediens(worship) in asook die lesmateriaal.

Lof Kids groete van Ps. Francois Boyse en mede-leier Natalie Deyzel.

Francois Boyce

Bedienings Leier

Natalie Deyzel

Mede-Leier

Ek wil graag betrokke:

14 + 12 =

Eredienste

Oggenddienste:
08:00 – 09:30 en 10:00 – 11:30
Aanddienste: 18:30 – 20:00

Kontak Ons

Mon – Fri, 8:00 - 13:00
Kantoor : +27(0) 54 331 1170
E-pos: agsupington@gmail.com