Cross Connect Jeug

Jong mense maak 'n besluit vir Jesus

Cross Connect is ‘n bediening wat gefokus is op tieners

(Gr8. tot G.12) wat elke week op Woensdae om 19:00 by AGS Lofoord bymekaarkom.
Ons hartklop is vasgevang in ons naam.
Cross Connect is interkerklik en ‘n veilige plek waar ‘n tiener kan leer om ‘n verhouding met God te bou. Ons praat oor relevante sake, probleme en uitdagings en gee “guidelines” om die pad saam met Jesus te stap. Verder verseker ons dat die aanbiedings lewend en op hul vlak is.

Jes 6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan?
Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.

Indien jy wil inskakel – kontak gerus vir Ps Francois Boyce

Francois Boyce

Bedienings Leier

Ek wil graag betrokke:

13 + 3 =

Eredienste

Oggenddienste:
08:00 – 09:30 en 10:00 – 11:30
Aanddienste: 18:30 – 20:00

Kontak Ons

Mon – Fri, 8:00 - 13:00
Kantoor : +27(0) 54 331 1170
E-pos: agsupington@gmail.com