AGS Lofoord Upington
  • WELKOM
  • PREKE
  • KERNDOEL
  • BEDIENINGE
  • DIE SPAN
  • INFO & KONTAK
  • 50+ DAE GEBEDSKETTING
Select Page

Inploffing 3. Herstel

Ps Janke du Plessis
https://agslofoordupington.co.za/wp-content/uploads/2021/03/Ps-Janke-du-Plessis-Inploffing-Drie-Plofstowwe-14-Mrt-2021-online-audio-converter.com_.mp3

 

 

 

Eredienste:
Oggenddiens: 10:00
Aanddiens: 18:30

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
E-mail address: admin@agsupington.co.za

Office Hours:
Mon – Fri
8:30 till 13:30.

ags_lofoord_upington

Ons nooi u na Sondagoggend se diens om 10uur met d Ons nooi u na Sondagoggend se diens om 10uur met die tema;
Op Die Regte Tyd uit Galasiërs 6.
Daar sal geen lewendige uitsending (livestream) wees nie.
Geseënde Vrydag en Julie maand vir elkeen.
Sondagoggend gesels ons oor Prediker 3:1 wat sê; Sondagoggend gesels ons oor Prediker 3:1 wat sê; Alles het sy bepaalde uur en vir elke saak onder die hemel is daar tyd. Kom identifiseer die "klein voëltjie sindroom" en toelaat God om jou te lei om self verantwoordelikheid te neem vir vlieg.

Skakel in live 10uur op YouTube.
Moet asb nie uitmis op hierdie spesiale Vadersdagd Moet asb nie uitmis op hierdie spesiale Vadersdagdiens saam met Henrico and Anja - Worship. Ons sien jul Sondagoggend om 10uur.
Livestream: https://youtu.be/h98_gntR2Zw
Jesus kom demonstreer ‘n nuwe manier van lewe en Jesus kom demonstreer ‘n nuwe manier van lewe en nooi jou uit na ‘n daaglikse besluit om op Sy manier te leef en te buig onder Sy koningskap.
Kom kuier saam met ons Sondagoggend om 10uur.
Live skakel: https://youtu.be/4RbI5TDjq4w

ONGELUKKIG GEEN LOFKIDS agv. vrouenaweek in die saal.
Ons verwelkom graag elke nuwe lidmaat wat toegevoe Ons verwelkom graag elke nuwe lidmaat wat toegevoeg is tot ons gemeente. Mag jy ‘n ware geestelike tuiste by ons vind en die liefde van Jesus ervaar!

Baie geluk ook aan Ouers en Familie van Dilara Boshoff en Danté Potgieter met die inseëning van jul kosbare kinders.
Ons verwelkom hierdie Sondag nuwe lidmate, wy twee Ons verwelkom hierdie Sondag nuwe lidmate, wy twee kosbare baba's aan die Here toe en geniet nagmaal saam. Sien jou Sondag.

... en na die vuur was daar 'n fluistering in die windstilte.” 1Konings 19:11-12
Livestream skakel: https://youtu.be/OQ295KI16CI
Ons gesels Sondagoggend oor drie tipes deure. Kom Ons gesels Sondagoggend oor drie tipes deure. Kom aanbid saam om 10:00 en Sondagaand om 18:30. Livestream skakel: https://youtu.be/Tp4N0D-4JYQ
Baie geluk aan die AGS van Suid Afrika met hul 114 Baie geluk aan die AGS van Suid Afrika met hul 114de bestaansjaar. Ons hier in Upington is saam dankbaar vir die Here se goedheid en guns. Mag Vader ons saam hierdie jaar gebruik as instrumente om Sy lig en lewe te bring.
The Apostolic Faith Mission of South Africa
Alle Dames! Daar is nog geleentheid om jou vorm in Alle Dames! Daar is nog geleentheid om jou vorm in te vul en in te handig by die toonbank. Die afsnydatum is 29 Mei. Moenie die geleentheid uitmis wat die Vader vir jou beplan nie. Seën
Load More... Follow on Instagram
AGS Lofoord Upington
Copyright © 2016 AGS Lofoord Upington. Designed and Hosted by: Upington-Online