ONS GLO dat die doop van die gelowige deur onderdompeling en die Nagmaal instellings van Jesus Christus is en deur die Kerk onderhou moet word.
ONS GLO dat op die God bestemde tyd Jesus Christus Sy Kerk sal kom wegneem.