BELANGRIKE DOKUMENTE 

church documents

 

AGS Lofoord wil graag geleentheid skep vir lidmate en voornemende lidmate om sekere adminstratiewe prosesse te vergemaklik. Vir hierdie rede is daar n aantal aanlyn vorms beskikbaar.

Is u dus van voorneme om lidmaat van die gemeente te word, u kind te laat toewy of gedoop te word, vul asseblief die toepaslike vorm in en stuur dit terug aan die kerkkantoor. Verifieer asseblief telefonies daarna dat die kantoor dit ontvang het ten einde die proses met u te voltooi.

For church membership, baptism, or child dedication, please click on the applicable document. It will then automatically download on to your computer.

Contact us

Sondae Dienstye:
Oggende: 9:30vm – 11:00vm
Aande: 6:30nm – 8:00nm

Address: C/O Conradie & Lange street
Po Box 195, Upington, 8800

Office: +27(0) 54 331 1170
Pastoral Residence: +27(0) 54 331 1196

E-mail address: agsupington@gmail.com
Office Hours: Mon – Fri 8:00 till 13:00.

FOLLOW US

 

ags10

 

 

 

Staying connected on social media is a great way to find out what’s going on with our ministries, events, and church family. Make sure to connect with us today!